Neumark

Neumark
Streek van die Mark Brandenburg
1252 – 1945

Wapenskild van Neumark

Wapenskild

Ligging van Neumark
Ligging van Neumark
Die Mark Brandenburg in die laat middeleeue
Hoofstad Soldin
52°56′N 14°52′O / 52.933°N 14.867°O / 52.933; 14.867
Historiese era Middeleeue, Nuwe Tyd
 - Verdeling van die Land Lebus 1252
 - Verpand aan die Duitse Orde 140263
 - Verdeel om Brandenburg-Küstrin te vorm 153571
 - Keurvorste erf die Hertogdom Pruise 1618
 - Uitgebrei ná die afskaffing van Posen-Wes-Pruise 1938
 - Sedering van die Neumark aan Pole volgens die Konferensie van Potsdam 17 Julie tot 2 Augustus 1945
 - Stigting van die Woiwodskap Lubusz 1 Januarie 1999

Die Neumark (Pools: Nowa Marchia) is 'n historiese landskap wes van die Oderrivier in Pole. Dit het tot 1945 deel uitgemaak van die Pruisiese provinsie Brandenburg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search